Thusong Centre nears completion

The construction of the Thusong Centre's main building, which has hit a few hiccups, is due for completion in February. The R9.5-million project, which was initially planned to be completed at the end of November 2011, has been faced by union strikes which influenced the delivery of building material.
The newly updated programme from the contractor estimates the main building (apart from ad-ons such as parking garages) to be completed by the end of February and all planning and changes still remain within the tender budget. The Thusong Centre will house several services to the residents of the Langeberg municipal area that haven’t been available previously.
Some of the services we hope to include the Departments of Home Affairs and Social Services. Residents won’t have to travel to Worcester to apply for IDs, passports, death and birth certificates, or marriage certificates. All Pay, maintenance, and child support applications will also be accommodated here.
There are also plans for the centre to provide educational services to schools and parents and a telecentre for computer training. ATM bank services as well as municipal services for example credit control, will also be available at the Thusong Centre. A satellite station for the South African Police
Services and a seminar and conference facility are also planned for the centre. These services are currently pending confirmation. This initiative is aimed at providing essential services to the whole Langeberg community and to identify and ensure the needs of the community are met.
Thusong Sentrum byna voltooi
Die konstruksie van die Thusong Sentrum se hoofgebou, wat ‘n vertraaging ondervind het, sal na verwagting in Februarie voltooi wees. Die R9.5 miljoen-projek, wat aanvanklik einde November 2011 vir voltooiing geskeduleer was, is deur unie-stakings in die gesig gestaar, wat die lewering van boumateriaal beïnvloed het. Die metaalwerkersunie se staking het byvoorbeeld plaasgevind toe dakplate vir die sentrum verlang is.
Volgens die kontrakteur se nuwe werksprogram behoort die gebou aan die einde van Februarie voltooi te wees. Die oprigting van die gebou geskied egter steeds binne die tenderbegrotingsbedrag.
Die doel van hierdie sentrum is om dienste aan inwoners van die hele Langeberg munisipale area te bring wat voorheen nie in die area beskikbaar was nie. Van die departemente wat daar gepoog word om hier te huisves, sluit in die departement van binnelandse sake, en maatskaplike dienste.
Dit beteken dat inwoners nie meer Worcester toe moet gaan vir dienste soos aansoek vir en die afhaal van identiteitsdokumente, paspoorte, sterfte-, geboorte- en kindertoelae-aansoeke sal ook hier hanteer word.
Daar word ook beoog dat die sentrum opvoedkundige dienste sal bied vir skole en ouers, asook ‘n telesentrum vir rekenaaropleiding, OTM-bankdiesnte en munisipale dienste soos kredietbeheer.
Verder sal ‘m satellietstasie van die Suid-Afrikaanse Polisie, ‘n kiosk, seminar- en konferensiefasiliteit en kombuisgeriewe ook binne moet nog bevestig word en daar word tans onderhandel.
Daar word vertrou dat hierdie inisiatief noodsaaklike dienste meer toeganklik sal maak vir die hele Langeberg-gemeenskap en die behoeftes van ons inwoners sal aanspreek.
