Skip to main content
13 February 2026

WATER SERVICE SUSPENSION: AREA OF BONNIEVALE 

Notice is hereby given that there will be a temporary water supply suspension for Ward 8 
(Uitsig, Lactalis and Bonnievale Cellar) on Wednesday, 25 February 2026 from 
08:00 - 16:00 in Bonnievale due to maintenance work on the water pipeline. 

A water truck will be available to provide water to the Uitsig area.

WATERTOEVOERSTAKING: BONNIEVALE 
Kennis geskied hiermee dat daar ‘n tydelike watertoevoerstaking sal wees vir Wyk 8 
(Uitsig, Lactalis en Bonnievale Kelder) op Woensdag, 25 Februarie 2026 vanaf 
08:00 - 16:00 in Bonnievale as gevolg van onderhoudswerk op die water pyplyn. 

'n Watertrok sal beskikbaar wees om water aan Uitsig area te voorsien.

Share