WATER SERVICE SUSPENSION: ROBERTSON
Notice is hereby given that there will be a temporary water supply suspension for ward 6
(Dorpsig, Malva Street) on Thursday, 5 March 2026 from 08:00-16:00 in Robertson
due to maintenance work on the water pipeline at Reservoir 2.
WATERTOEVOERSTAKING: ROBERTSON
Kennis geskied hiermee dat daar ‘n tydelike watertoevoerstaking sal voorkom vir wyk 6
(Dorpsig, Malva Straat) op Donderdag, 5 Maart 2026 vanaf 08:00-16:00 in Robertson
as gevolg van onderhoudswerk op die water pyplyn by Reservoir 2
DP LUBBE
MUNISIPALE BESTUURDER / MUNICIPAL MANAGER
DATUM / DATE: 27 Februarie 2026 / 27 February 2026