19 March 2026
TEMPORARY WATER SUPPLY SUSPENSION IN BONNIEVALE ON 24 MARCH 2026
|
WATER SERVICE SUSPENSION: BONNIEVALE Notice is hereby given that there will be a temporary water supply suspension for ward 8 (Uitsig, Parmalat Bonnievale Cellar) on Tuesday, 24 March 2026 from 08:00-16:00 in Bonnievale due to maintenance work on the water pipeline. WATERTOEVOERSTAKING: BONNIEVALE Kennis geskied hiermee dat daar tydelike watertoevoerstaking sal voorkom vir wyk 8 (Uitsig, Parmalat en Bonnievale Kelder) op Dinsdag, 24 Maart 2026 vanaf 08:00-16:00 in Bonnievale as gevolg van onderhoudswerk op die water pyplyn
DP LUBBE |